about logos
logos dictionary
bilingual dictionaries
children's dictionary
fashion dictionary
volunteers
logos conjugator
learning conjugator
logos library
logos poetry
children's library
logos quotes
logos toolbars
translation course
help
Select Language
Author
Word
What Is Logos Quotes?
Submit A Quotation
Quotation Of The Day
stats
[ No Biography for this Author ]
die dag sal kom wanneer die moord op ’n dier in dieselfde lig beskou sal word as die moord op ’n mens
ek weet baie goed dat, omdat ek ongeletterd is, sommige aanmatigende mense sal dink dat hulle die reg het om my te kritiseer deur te sê dat ek ’n ongekultiveerde man is. Watter onnosele gekke! Weet hulle nie dat ek hulle kan antwoord nes Marius die Romeinse patrisiërs nie: “Beweer dié wat spog met die werke van andere dat hulle oor myne die mond kan rek?”
soos \'n dag wat goed bestee is, \'n mens gelukkig laat slaap, so laat \'n lewe wat goed gebruik is, \'n mens gelukkig sterf
terwyl ek gedink het ek was besig om te leer lewe, het ek eintlik geleer om dood te gaan
wie ’n argument aanvoer deur hom te beroep op ’n hoër gesag, gebruik nie sy intelligensie nie, maar eenvoudig sy geheue